Daar Vlieg Die Paddaman (Papperback)

R155,00

Afrikaanse onderwyser mnr. “Grompie” van Rooyen se gedurige sedelessies nie. ’n Verdere pyn is sy ma wat telkens ’n nuwe idee entoesiasties aangryp en dit voluit navolg. Op ’n dag hoor sy dat, om na barokmusiek te luister, jou konsentrasie kan verbeter. Toe sy besluit dat Werner dit moet op die proef stel, ontdek hy (teensinnig), dat hy sommer baie van die musiek hou.
Grompie het in ’n klas genoem dat alle mense baie ver onder hul vermoeëns presteer, gewoonlik as gevolg van gebrek aan konsentrasie.
Uit Werner se eksperimente met konsentrasie onder invloed van die musiek ontdek hy tot sy verbasing dat hy in staat is on te sweef. Dit lei
tot groot avonture maar ook tot die besef dat besondere gawes met baie verantwoordelikheid gepaard gaan.

1 in stock

Add to WishlistAdd to Compare
Category:

There are no reviews yet.

Be the first to review “Daar Vlieg Die Paddaman (Papperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *